Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biografie
biografie [boodskap #130350] Wo, 18 Maart 2020 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
biografie
Afbreking: bio•gra•fie
Samestelling: bio- + grafie


Selfstandige naamwoord: biografie
Meervoud: biografieë
Verkleinwoord: biografietjie
Meervoud van verkleining: biografietjies

Betekenis:
• Die lewensgeskiedenis van 'n persoon.

Gebruik:
• 'n Uitgebreide biografie van die digter Ingrid Jonker is in 2008 gepubliseer.

Hiponiem:
• outobiografie
• fotobiografie

Verwant:
• biograaf

Vertaling:
Engels: biography
Nederlands: biografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bibliografie
Volgende onderwerp: bivak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:44:14 MGT 2024