Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sadis
sadis [boodskap #130127] Wo, 04 Maart 2020 06:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sadis
Afbreking: sa•dis


Selfstandige naamwoord: sadis
Meervoud: sadiste

Betekenis:
• Persoon wat genot uit ander se lyding put. Iemand wat daarvan hou om ander te pynig.

Gebruik:
• Die man wat sy vrou en kinders vir jare lank in die sogenaamde gruwelhuis gevange gehou het is as 'n sadis en psigopaat beskryf.

Sinoniem:
• geweldenaar
• wreedaard

Antoniem:
• masochis

Verwant:
• sadisme

Vertaling:
Engels: sadist
Nederlands: sadist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saboteer
Volgende onderwerp: masochis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:09:19 MGT 2024