Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rojalis
rojalis [boodskap #130124] Wo, 04 Maart 2020 05:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rojalis
Afbreking: ro•ja•lis


Selfstandige naamwoord: rojalis
Meervoud: rojaliste

Betekenis:
• Aanhanger van 'n koningshuis of monargie.

Gebruik:
• Die nuus dat die senior lede van die Britse koningshuis al hoe dunner gesaai is, sal rillings by enige rojalis se ruggraat laat afloop.

Sinoniem:
• koningsgesinde

Antoniem:
• republikein

Vertaling:
Engels: royalist
Nederlands: royalist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fobie
Volgende onderwerp: saboteur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 05:50:53 MGT 2024