Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » renegaat
renegaat [boodskap #130120] Di, 03 Maart 2020 20:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
renegaat
Afbreking: re•ne•gaat


Selfstandige naamwoord: renegaat
Meervoud: renegate

Betekenis:
• 'n Verraaier of afvallige persoon. Iemand wat sy of haar politieke of godsdienstlge oortuigings laat vaar en na die vyand oorloop.

Gebruik:
• Ek was nog nooit 'n tropmens nie, maar nog ook nooit 'n renegaat nie.

Sinoniem:
• apostaat
• afvallige
• geloofsversaker
• joiner
• ketter
• verraaier

Vertaling:
Engels: renegade
Nederlands: renegaat

Nota:
• Van Latyn, "renegare".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rekruut
Volgende onderwerp: resensent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 17:52:53 MGT 2024