Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Dro"e Lente" deur DONALD RIEKERT
"Dro"e Lente" deur DONALD RIEKERT [boodskap #13005] Ma, 02 Maart 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DROë LENTE
Donald Riekert

Dis lente die jaar
die haakbosreëntjie bly weg
in droë blom droë wit stuif
lê die steenbokrammetjie met
sy kop op die blare se ophoop
wyl die ooitjie haar kop druk
teen die ram se lies in die koel
skaduwee van die bos In die ooi
se dor oog ryg die jongby
op in 'n droë heuningkoek
en in my hart se vat
kruip die rooi duin
daardie jaar groot woestyn
Vorige onderwerp: 'n S Hofmeyer rympie
Volgende onderwerp: "Gebed" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:21:26 MGT 2024