Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » angs
angs [boodskap #129950] Ma, 24 Februarie 2020 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
angs
Afbreking: angs
Uitspraak: /ɑŋs/


Selfstandige naamwoord: angs
Meervoud: angste

Betekenis:
• 'n Gevoel van benoudheid, onsekerheid en vrees.

Gebruik:
• Angssteurings word gediagnoseer op grond van die hewigheid en duur van die angs en volgens besonderse kenmerke wat saam met die angs voorkom.

Afgelei:
• angstig

Vertaling:
Engels: fear, anxiety
Nederlands: angst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pennesakkie
Volgende onderwerp: skoolbehoeftes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 13:49:22 MGT 2024