Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina die houtkop of houtpop.
Gloudina die houtkop of houtpop. [boodskap #12969] Sa, 28 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Lyk my jy ry op die Afrikaner se skuldgevoel en buit dit uit.

Ek is dood seker daarvan dat jy 'n baster is en geen kultuur van jou eie het
nie.

As die afrikaaner so laag is , hoekom verwerdig jy jou om eers 'n mening te
lig. Is jy nie veronderstel om beter te wees nie.
Dat mense soos Nico eerlik en opreg is, is vir jou 'n lekker perd om te ry,
maar ek dink jy het die perd nou dik litte gery.

Jy het geen aandeel daarin dat die land vandag is wat hy is nie. Ons wat nog
kans sien om die land te verander en te help waar ons kan word deur
waterkoppe soos jy afgeskied.
Ek het goeie rede om te glo dat jy oorsee sit en vandaar jou BASTER aanvale
doen op mense wat meer hier doen as jy. As jy so goed is , sluit aan by
ander NG's wat betrekking het op jou omstandighede en jou humor.....OOOOO ek
verstaan daar is nie sulke NG's nie.(ek is ook stupid soos jy)

Jy dink dat jy alleen reg is, en veroordeel almal rondom jou.....plaas
probeer jy mense help breek jy hulle af.
Regte houtkop.
Ek dink jy is kwaad vir jouself oor jy nie meer gedoen toe jy moes
nie........maar klim toe die naaste vliegtuig en sorg dat jy uit kom...van
waar jy oordeel die goeies en die slegtes. Regte lafaard(eienskap van 'n
baster).
eK DINK JOU PA WAS VERLEIF OP 'N MEID MAAR KON NIE DIE VERLEENDHEID HANTEER
NIE..

Daar is mense wat vandag nog verkramp is ....maar as hulle tot besef kom sal
hulle baie meer doen om te vergoed as jy en jou hele familie (voorsate en
nasate) ooit kan met daai kak " DNA gene " wat julle gekry het.

Ek dink jy loop rond daar oorsee en vertel almal hoekom jy die land uit is
oor die politiek ens ens...net om aanvaar te word in sekere kringe en
miskien nog 'n dop of twee verniet te kry...
Dis "OK" want jy het 'n minderwaardigheids kompleks (as gevolg van daai kak
"GENE").....

Miskien kan jy nog kom grond opeis van jou voor ouers (bloubal apies).....Of
Missing link tribe.

Ek is 'n nuwe generasie wat my verantwoordelikheid aanvaar soos baie Suid
Afrikaners bereid om daaraan te werk...maar mense soos jy wat apartheid
voorgee vir die wending wat jou lewe geneem het is totaal en al
onaanvaarbaar..,Jy is in beheer van jou eie lewe en as jy weghol en
geskiedenis daarvoor blameer is jy maar "plein" eenvoudig. (as gevolg van
daai kak "GENE").....

Ek persoonlik dink, jy het gegroei waar 'n hoer gepis het....
--
Mafuta Sefebe
Re: Gloudina die houtkop of houtpop. [boodskap #12984 is 'n antwoord op boodskap #12969] So, 01 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Mafuta Sefebe":

> Daar is mense wat vandag nog verkramp is ....maar as hulle tot besef kom sal
> hulle baie meer doen om te vergoed as jy en jou hele familie (voorsate en
> nasate) ooit kan met daai kak " DNA gene " wat julle gekry het.

Mafoet

Ek het nou nie juis 'n saak met jou en Gloudina se dinge nie. Ek wil graag
by hierdie "gene" ding uitkom. Ek is bietjie dom met die goed - miskien kan
jy uithelp?

Sou jy sê 'n geen wat 'n ou se cholesterol laat verhoog en jou 'n hartaanval
vroeg in jou lewe gee, is 'n 'goeie' of 'swak' geen?

Wat van een wat vir 'n ou porfirie (glo 'n oorerflike bloedsiekte - die
dokters vra dit altyd as 'n ou versekering uitneem) gee?

Wat van 'n geen wat 'n ou kan beskerm om nie malaria te kry nie? Goed of
sleg?

Ek sal dit waardeer as jy hierdie kennis met ons kan deel.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
Re: Gloudina die houtkop of houtpop. [boodskap #12985 is 'n antwoord op boodskap #12969] So, 01 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Mafuta Sefebe" writes:
> Ek is dood seker daarvan dat jy 'n baster is en geen kultuur van jou eie het
> nie.

> Ek het goeie rede om te glo dat jy oorsee sit en vandaar jou BASTER aanvale
> doen

> Regte houtkop. .
> eK DINK JOU PA WAS VERLEIF OP 'N MEID MAAR KON NIE DIE VERLEENDHEID HANTEER
> NIE..
>
> Daar is mense wat vandag nog verkramp is ....maar as hulle tot besef kom sal
> hulle baie meer doen om te vergoed as jy en jou hele familie (voorsate en
> nasate) ooit kan met daai kak " DNA gene " wat julle gekry het.
>
> Ek dink jy loop rond daar oorsee en vertel almal hoekom jy die land uit is
> oor die politiek ens ens...net om aanvaar te word in sekere kringe en
> miskien nog 'n dop of twee verniet te kry...

> Dis "OK" want jy het 'n minderwaardigheids kompleks (as gevolg van daai kak
> "GENE").....
>
> Miskien kan jy nog kom grond opeis van jou voor ouers (bloubal apies).....Of
> Missing link tribe.
>
> Ek is 'n nuwe generasie wat my verantwoordelikheid aanvaar soos baie Suid
> Afrikaners bereid om daaraan te werk...maar mense soos jy wat apartheid
> voorgee vir die wending wat jou lewe geneem het is totaal en al
> onaanvaarbaar..,Jy is in beheer van jou eie lewe en as jy weghol en
> geskiedenis daarvoor blameer is jy maar "plein" eenvoudig. (as gevolg van
> daai kak "GENE").....
>
> Ek persoonlik dink, jy het gegroei waar 'n hoer gepis het....
> --
> Mafuta Sefebe
>
>

Ou Fatso, as jy nou dink jy beledig my
deur te praat asof ek "baster" is, dan
het jy dit mis. Ek het grootgeword in
die Noordkaap waar die Basters van
Rehoboth as waardevolle inwoners gesien
is. Ek hoor nou nog my pa met groot
respek praat van die Basters in die
geweste, mense wat gewoonlik beter
gekleed en met beter voertuie rondgery
het as die deursnee kleinboer op die
erwe van die Oranje.
En dis wanneer ek die woorde sien wat
uit jou uitstroom, dat ek die Vader drie-
maal op 'n dag dank dat jy en jou soort
nou finaal in Suid-Afrika van die baan
af is. Daar is genoeg Afrikaners wat
weet waarom dit gaan (eerlikheid, reg
en geregtigheid) wat die naam van die
Afrikaner uiteindelik weer skoon sal
kan kry en die Afrikaner verlos van
die smet wat mense soos jy daarop
plaas.
Terloops, ek het nog familie in SA
wat presteer met die defekte gene en
al. Boeke help skryf, op belangrike
kommissies dien. Wat doen jy vir die
voortbestaan van die Afrikaner en
Afrikaans, behalwe om gal te braak
en slegte Afrikaans te skryf?

Gloudina
Re: Gloudina die houtkop of houtpop. [boodskap #13016 is 'n antwoord op boodskap #12969] Di, 03 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 Mar 1998 22:49:47 -0700, "Henri Burger" wrote:

<<>Ek sal dit waardeer as jy hierdie kennis met ons kan deel.>>

Grootgeestig van jou om dit "kennis" te noem, Henri.

Ek dink nie die ou gaan die guts he^ om jou te antwoord nie.
Re: Gloudina die houtkop of houtpop. [boodskap #13017 is 'n antwoord op boodskap #12969] Di, 03 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 28 Feb 1998 15:10:37 +0200, "Mafuta Sefebe" wrote:

<<>Lyk my jy ry op die Afrikaner se skuldgevoel en buit dit uit.
....ens.....>>

Fokit! Ek is bly ek ken jou nie!
Vorige onderwerp: Re: Gloudina ?
Volgende onderwerp: Suiwer Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:23:31 MGT 2024