Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drank
drank [boodskap #129568] Sa, 01 Februarie 2020 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drank
Afbreking: drank


Selfstandige naamwoord: drank
Meervoud: dranke
Verkleinwoord: drankie
Meervoud van verkleining: drankies

Betekenis:
• Enige vloeistof wat mens kan drink om die dors te les.
• Alkoholiese verversings soos whisky, brandewyn, wyn, ens.

Gebruik:
• Baie mense drink 'n warm drankie soos tee 'n uur of twee voordat hulle gaan slaap.
Drank eis meer slagoffers as die see.

Afgelei:
• drankmisbruik

Vertaling:
Engels: drink, beverage; liquor
Nederlands: drank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: direksie
Volgende onderwerp: intreetoespraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:12:58 MGT 2024