Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » direksie
direksie [boodskap #129567] Sa, 01 Februarie 2020 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
direksie
Afbreking: di•rek•sie


Selfstandige naamwoord: direksie
Meervoud: direksies

Betekenis:
• Die aantal direkteure van 'n onderneming.

Gebruik:
• Met die stigting van 'n maatskappy wys die aandeelhouers 'n direksie aan wat doeltreffender bestuur kan bied.

Sinoniem:
• bestuur

Vertaling:
Engels: management, board of directors
Nederlands: directie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broeisel
Volgende onderwerp: drank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:40:48 MGT 2024