Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broeisel
broeisel [boodskap #129566] Sa, 01 Februarie 2020 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
broeisel
Afbreking: broei•sel


Selfstandige naamwoord: broeisel
Meervoud: broeisels
Verkleinwoord: broeiseltjie
Meervoud van verkleining: broeiseltjies

Betekenis:
• 'n Aantal eiers wat deur een dier uitgebroei word asook die kleintjies wat daaruit voortkom.

Gebruik:
• Dit is al die hen se tweede broeisel die jaar.

Vertaling:
Engels: clutch, brood, hatch
Nederlands: broedsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breekgoed
Volgende onderwerp: direksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:07:35 MGT 2024