Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandweer
brandweer [boodskap #129564] Sa, 01 Februarie 2020 07:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die brandweer bestry 'n brand.
Die brandweer bestry 'n brand.
brandweer
Afbreking: brand•weer
Samestelling: brand + weer


Selfstandige naamwoord: brandweer
Meervoud: brandwere
Verkleinwoord: brandwere
Meervoud van verkleining: brandweertjies

Betekenis:
• Instansie wat brande blus. Die manne en masjiene wat brand bestry.

Gebruik:
• Die brandweer bestry brandgevaar en inspekteer geboue en toerusting om te verseker dat dit veilig is.

Afgelei:
• brandweerman
• brandweerstasie
• brandweerwa

Vertaling:
Engels: fire brigade
Nederlands: brandweer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bulletin
Volgende onderwerp: breekgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 19:08:29 MGT 2024