Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bulletin
bulletin [boodskap #129563] Sa, 01 Februarie 2020 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bulletin
Afbreking: bul•le•tin


Selfstandige naamwoord: bulletin
Meervoud: bulletins

Betekenis:
• 'n Kort nuusberig oor die een of ander gebeurtenis of 'n publikasie wat sulke berigte bevat.

Gebruik:
• Ek luister na die weerbulletin voordat ek gaan fietsry.

Afgelei:
• bulletinbord
• nuusbulletin
• weerbulletin

Vertaling:
Engels: bulletin
Nederlands: bulletin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boemeltrein
Volgende onderwerp: brandweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 22:38:35 MGT 2024