Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asblik
asblik [boodskap #129525] Wo, 29 Januarie 2020 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Asblikke
Asblikke
asblik
Afbreking: as•blik
Samestelling: as + blik


Selfstandige naamwoord: asblik
Meervoud: asblikke
Verkleinwoord: asblikkie
Meervoud van verkleining: asblikkies

Betekenis:
• 'n Houer waarin 'n mens vullis en vuilgoed weggooi.

Gebruik:
• Hy gooi die tuinafval in die asblik.

Sinoniem:
• vullisblik
• vullisdrom

Vertaling:
Engels: rubbish bin, trashcan, dustbin
Nederlands: afvalbak, vuilnisbak, prullenbak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tablo
Volgende onderwerp: aftob
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 07:22:43 MGT 2024