Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » profyt
profyt [boodskap #129500] Ma, 27 Januarie 2020 16:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
profyt
Afbreking: pro•fyt


Selfstandige naamwoord: profyt
Meervoud: profyte
Verkleinwoord: profytjie
Meervoud van verkleining: profytjies

Betekenis:
• Die wins wat gemaak is; finansiële voordeel.

Gebruik:
• Hulle maak 'n reuse profyt maar weier om hulle werkers ordentlik te betaal.

Sinoniem:
• wins

Antoniem:
• verlies

Vertaling:
Engels: profit, gain
Nederlands: profijt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: artikuleer
Volgende onderwerp: repetisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 04:11:24 MGT 2024