Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegkruip
wegkruip [boodskap #129477] So, 26 Januarie 2020 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegkruip
Afbreking: weg•kruip
Samestelling: weg + kruip


Werkwoord: kruip weg, wegkruip
Verlede tyd: het weggekruip

Betekenis:
• Om na 'n plek te gaan waar ander jou nie kan kry nie.
• Om op die knieë van 'n plek af weg te beweeg.

Gebruik:
• Jy moet wegkruip en dan sal ons jou kom soek.
• Die baba probeer wegkruip, maar sy ma hou hom vas.

Afgelei:
• wegkruiper
• wegkruipertjie
• wegkruipery
• wegkruipplek

Vertaling:
Engels: to hide; to crawl away
Nederlands: wegkruipen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonstoof
Volgende onderwerp: weglaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 07:18:14 MGT 2024