Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sokkel
sokkel [boodskap #129460] So, 26 Januarie 2020 06:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19510
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Beeld wat op 'n sokkel gemonteer is.
'n Beeld wat op 'n sokkel gemonteer is.
sokkel
Afbreking: sok•kel


Selfstandige naamwoord: sokkel
Meervoud: sokkels
Verkleinwoord: sokkeltjie
Meervoud van verkleining: sokkeltjies

Betekenis:
• Die voetstuk onder 'n beeld of pilaar.

Gebruik:
• Die beeld word op 'n sokkel geplaas.

Sinoniem:
• suilvoet
• suilvoetstuk

Vertaling:
Engels: pedestal
Nederlands: sokkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vonkviool
Volgende onderwerp: wals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 01:32:11 MGT 2024