Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitkoms
uitkoms [boodskap #129293] Vr, 17 Januarie 2020 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitkoms
Afbreking: uit•koms


Selfstandige naamwoord: uitkoms
Meervoud: uitkomste
Verkleinwoord: uitkomsie
Meervoud van verkleining: uitkomsies

Betekenis:
• Die afloop of einde van 'n bepaald proses. Hoe iets gaan eindig.
• Die beëindiging van 'n probleem of moeilikheid; oplossing.

Gebruik:
• Almal was tevrede met die uitkoms van die onderhandelinge.
• Net die reën kan nou uitkoms bied.

Spreekwoord:
• As die nood op sy hoogste is, is die uitkoms op sy naaste. [As dinge baie sleg is, is die uitkoms naby.]

Afgelei:
• uitkomsgebaseerd
• uitkomsgerig

Vertaling:
Engels: outcome, result; godsend, help, relief
Nederlands: uitkomst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitkom
Volgende onderwerp: uitkomsgebaseerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 10:41:10 MGT 2024