Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uithaal
uithaal [boodskap #129291] Vr, 17 Januarie 2020 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uithaal
Afbreking: uit•haal
Samestelling: uit + haal


Werkwoord: haal uit, uithaal
Verlede tyd: het uitgehaal

Betekenis:
• Iets na buite bring.
• Baie hard probeer.

Gebruik:
• Jy moet jou hande uit jou sakke uithaal.
• Ons sal alles moet uithaal om die beker te wen.

Spreekwoord:
• Jy moet uithaal en wys. [Jou woord gestand doen.]

Antoniem:
• invat

Vertaling:
Engels: to take out; doing one's best, exert oneself
Nederlands: uithalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgewer
Volgende onderwerp: uitkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 05:59:13 MGT 2024