Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakkeroller
sakkeroller [boodskap #129289] Vr, 17 Januarie 2020 15:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sakkeroller
Afbreking: sak•ke•rol•ler
Samestelling: sakke + roller


Selfstandige naamwoord: sakkeroller
Meervoud: sakkerollers
Verkleinwoord: sakkerollertjie
Meervoud van verkleining: sakkerollertjies

Betekenis:
• 'n Dief wat ongemerk draagbare items (soos beursies, selfone en juweliersware) uit mense se sakke steel.

Gebruik:
• As jy daar inkopies doen moet jy maar oppas vir sakkerollers.

Afgelei
• sakkerollery

Verwant:
• grypdief

Vertaling:
Engels: pickpocket
Nederlands: zakkenroller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgee
Volgende onderwerp: uitgewer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:40:39 MGT 2024