Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tabel
tabel [boodskap #129208] So, 12 Januarie 2020 12:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die periodieke tabel van elemente.
Die periodieke tabel van elemente.
tabel
Afbreking: ta•bel


Selfstandige naamwoord: tabel
Meervoud: tabelle
Verkleinwoord: tabelletjie
Meervoud van verkleining: tabelletjies

Betekenis:
• 'n Vorm waarin syfers, feite en ander inligting gerangskik word.

Gebruik:
• Stel 'n tabel van jou inkomstes en uitgawes saam.

Afgelei
• tabelleer (ww.)
• tabellering

Vertaling:
Engels: table
Nederlands: tabel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalvraag
Volgende onderwerp: tafel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:30:55 MGT 2024