Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalvaardigheid
taalvaardigheid [boodskap #129206] So, 12 Januarie 2020 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19486
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalvaardigheid
Afbreking: taal•vaar•dig•heid
Samestelling: taal + vaardigheid


Selfstandige naamwoord: taalvaardigheid
Meervoud: taalvaardighede

Betekenis:
• Hoe goed (hoe vlot) 'n mens 'n taal kan gebruik.

Gebruik:
• Sy taalgebruik laat veel te wense oor.
• Goeie taalvaardigheid vorm die basis vir die ontwikkeling van kinders.

Vertaling:
Engels: language skills
Nederlands: taalvaardigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taak
Volgende onderwerp: taalvraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:36:46 MGT 2024