Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taak
taak [boodskap #129205] So, 12 Januarie 2020 11:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taak
Afbreking: taak


Selfstandige naamwoord: taak
Meervoud: take
Verkleinwoord: takie
Meervoud van verkleining: takies

Betekenis:
• Werk wat iemand moet verrig; werkopdrag.

Gebruik:
• 'n Mens kan 'n groot taak verrig deur elke dag 'n bietjie te doen.
• Hy is nie opgewasse vir die taak nie.
• Dit is 'n onbegonne taak.

Sinoniem:
• opdrag

Afgelei:
• skooltaak

Vertaling:
Engels: task, assignment
Nederlands: taak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: syne
Volgende onderwerp: taalvaardigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 09:09:59 MGT 2024