Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » syne
syne [boodskap #129204] So, 12 Januarie 2020 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
syne
Afbreking: sy•ne


Besitlike voornaamwoord: syne

Betekenis:
• Dui aan dat iets aan 'n manlike persoon behoort.

Gebruik:
• Is die beker joune of is dit syne?
• Hy het my hemp aangetrek en ek syne.

Antoniem:
• hare

Homofoon:
• seine (tekens)

Vertaling:
Engels: his
Nederlands: zijne

Nota:
• Besitlike voornaamwoord van die derde persoon, manlik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: syfer
Volgende onderwerp: taak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 18:53:13 MGT 2024