Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Siekte
Siekte [boodskap #12848] Di, 24 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Een van ons mede Suid Afrikaners Andre Oliphant is hier in Port
Elizabeth opgeneem en die kanse is groot dat hy vir `n baie groot
Brein Operasie moet gaan.

Ek is bewus daarvan dat niemand van U hom ken nie, maar al wat ek vra
is dat U hom in U gebede sal opdra.

Indien U wil, kan U vir hom `n persoonlike briefie na my E-Mail adres
stuur wat ek dan uitdruk en persoonlik aan hom oorhandig.
Dit betekin geweldig baie vir hom.
Ek sal dit waardeer indien U almal wat hierdie Boodskap lees op `n
briefie sal reageer.

Baie Boere Groete
Frikkie

rsa...@global.co.za
Re: Siekte [boodskap #12913 is 'n antwoord op boodskap #12848] Do, 26 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
LLaubscher  is tans af-lyn  LLaubscher
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
> al wat ek vra
> is dat U hom in U gebede sal opdra

> Indien U wil, kan U vir hom `n persoonlike briefie na my E-Mail adres
> stuur wat ek dan uitdruk en persoonlik aan hom oorhandig.

Swart gebede ook? En is swart briefies ook welkom?
Vorige onderwerp: Ware toedrag van sake
Volgende onderwerp: Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:31:34 MGT 2024