Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)
("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?) [boodskap #12909] Do, 26 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
daniel[1]  is tans af-lyn  daniel[1]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nico wrote in message ...

> Nico
> ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)

Was dit dan nie Willem, die TV speurder nie? (Tobie Cronje)
Kan nie meer so mooi onthou nie.

Daniel
Re: ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?) [boodskap #12996 is 'n antwoord op boodskap #12909] Ma, 02 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
f...  is tans af-lyn  f...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article "daniel" writes:
> From: "daniel"
> Subject: ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)
> Date: Thu, 26 Feb 1998 23:21:34 +1300

> Nico wrote in message ...

>> Nico
>> ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)

> Was dit dan nie Willem, die TV speurder nie? (Tobie Cronje)
> Kan nie meer so mooi onthou nie.

> Daniel

As ek reg onthou was dit Skollie, van Vyfster.
Maar dit lyk vir my Nico wil nie werklik weet nie, tensy hy al so moeg gesoek
is dat hy dit deel van sy "signature" maak.

Christo
Re: ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?) [boodskap #13032 is 'n antwoord op boodskap #12909] Wo, 04 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Yes, dit is 'n signature, en niemand kon my nog sê behalwe die twee
aangehaalde antwoorde: dit was Skollie.

| As ek reg onthou was dit Skollie, van Vyfster.
| Maar dit lyk vir my Nico wil nie werklik weet nie, tensy hy al so moeg gesoek
| is dat hy dit deel van sy "signature" maak.
|
| Christo
|
Vorige onderwerp: Suiwer Afrikaans
Volgende onderwerp: Naam van 'n boom?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:06:35 MGT 2024