Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIE SWAKPUNT VAN DIE WIT SUID-AFRIKANER
DIE SWAKPUNT VAN DIE WIT SUID-AFRIKANER [boodskap #12873] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
san...  is tans af-lyn  san...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Net soos die Jode, kom ons uit 'n geskiedenis van tegnologie en
letterkunde. Net soos die Jode het ons terugslag op terugslag en sukses
op sukses gehad - soos meeste suksesvolle nasies op die aardbol. Net
soos die Jode het ons gesterf in konsentrasie kampe. Net soos die Jode
het ons getrek, gevlug van land na land en van voor af begin en elke
keer suksesvol bo uitgekom. Waarom is die blanke in Afrika en die Jood
regoor die wereld so 'n gehate nasie. Die antwoord is SUKSES en
weereens SUKSES. Ten spyte van alles wat in die geskiedenis gebeur het,
staan ons op meestal met niks nie en ons maak 'n sukses van niks nie.
Sukses gaan gepaard met materialisme, as jy suksesvol is, is die kans
goed dat jy 'n Mercedes gaan ry, in die beste voorstede gaan bly, op 'n
groot stuk grond gaan bly, kinders in die beste skole gaan he ens. As
gevolg van sukses, sit die regering op jou en tap jou leeg sodat jy die
onsuksesvolles kan onderhou. Almal wil jou Mercedes steel, jou grond
afneem en jou kinders se skole afbrand of die standaardes verlaag tot
die toe wat nie so suksesvol is nie.
Suid-Afrikaners wat weer hulle goed gevat het en weer van voor af begin
het in ander lande - waar is hulle vandag? Kyk in England, Kanada,
Amerika, Austalia, New Zealand - hulle is daar, WERK en is weereens
SUKSESVOL.
Wanneer gaan die mense in Afrika leer, dat as jy al die rykdom in die
wereld vat en jy gooi dit op een hoop en jy deel vir elke 'n mens 'n
gelyke hoeveelheid uit, dat die een oor 'n week minder gaan he as 'n
ander een. Oor 'n jaar sal ander baie meer he as ander. Oor die jare
sal sommige weer soveel he soos wat hulle in die begin gehad het en
ander sal maar weer Mercedes steel omdat hulle maar weer sit waar hulle
was.
Wanneer gaan mense in Afrika leer, dat sukses en alles wat daarmee
gepaard gaan, HARDE WERK en SELF DISSIPLINE is. Dat dit nie uit die lug
uit val nie.
Hoekom vra die swart regering in Zambie, Mosambiek en Angola Afrikaanse
boere om daar te gaan boer - hoekom vra hulle nie swart boere in SA om
'n sukses daar te gaan maak nie - miskien kan iemand die vraag vir my
beantwoord.
Re: DIE SWAKPUNT VAN DIE WIT SUID-AFRIKANER [boodskap #12874 is 'n antwoord op boodskap #12873] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Feb 1998 11:52:00 +1100, san...@icr.com.au wrote:

> Net soos die Jode, kom ons uit 'n geskiedenis van tegnologie en
> letterkunde. >>

Huh?

Watter tegnologie en letterkunde wat vergelykbaar met die Jode s'n is?

Wat tegnologie betref is ons dalk op n manier in die omgewing in die
sin dat Isreal sowel as SA Amerikaanse tegnologie 'n bietjie omgeswaai
en aangepas het en so aan.

Maar as jy wyer as dit kyk, dan vra n mens natuurlik waar die
Afrikaanse Einsteins, Leo Szilard's, Edward Tellers en so aan is.

Wat die literatuur betref, lyk ons seker nie sleg vir so n kort
bestaan nie, maar mens wonder tog of jy nie op jou kop geval het nie.

Gaan kyk bietjie watter Jode het groot literatuur gemaak oor die
wereld en dalk giggel jy so bietjie vir jou stelling.

N.S. Die ouens het die Bybel geskryf, weet jy?

Wat mens natuurlik by die ouderdom ding bring.

Nee  swaer, ek is net so lief vir Afrikaans en Afrikaners soos jy en
ek dink ook ons is nogal n koel klomp as ons dit die dag regkry om op
alle silinders te vuur, maar hierdie stelling van jou is kakpraat soos
ek in n lang tyd nie gehoor het nie.

Re: DIE SWAKPUNT VAN DIE WIT SUID-AFRIKANER [boodskap #12907 is 'n antwoord op boodskap #12873] Do, 26 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
|
| En hoe voel dit nou daar in Australi"e
| waar die Australiese Eerste Nasies
| volgens die wet mede-eienaars is van
| die grond waarop die wit setlaars
| vir honderde jare heerskappy gehad
| het.
|
| Gloudina Bouwer
|
|
Waarom is jy bang om 'n Aboriginie so te noem?

Nico
Re: DIE SWAKPUNT VAN DIE WIT SUID-AFRIKANER [boodskap #12908 is 'n antwoord op boodskap #12873] Do, 26 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
san...@icr.com.au writes: ie rykdom in die

> Hoekom vra die swart regering in Zambie, Mosambiek en Angola Afrikaanse
> boere om daar te gaan boer - hoekom vra hulle nie swart boere in SA om
> 'n sukses daar te gaan maak nie - miskien kan iemand die vraag vir my
> beantwoord.

Ek wonder of jy besef dat dit gedoen
word om plek te maak vir swart boere
in SA,

En hoe voel dit nou daar in Australi"e
waar die Australiese Eerste Nasies
volgens die wet mede-eienaars is van
die grond waarop die wit setlaars
vir honderde jare heerskappy gehad
het.

Gloudina Bouwer
Re: DIE SWAKPUNT VAN DIE WIT SUID-AFRIKANER [boodskap #12935 is 'n antwoord op boodskap #12873] Vr, 27 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> san...@icr.com.au writes: ie rykdom in die
>
>> Hoekom vra die swart regering in Zambie, Mosambiek en Angola Afrikaanse
>> boere om daar te gaan boer - hoekom vra hulle nie swart boere in SA om
>> 'n sukses daar te gaan maak nie - miskien kan iemand die vraag vir my
>> beantwoord.
>
> Ek wonder of jy besef dat dit gedoen
> word om plek te maak vir swart boere
> in SA,

Nog nie opgehou om jou uit te laat oor dinge waarvan jy niks weet nie,
Gloudina?

Die meerderheid van die SA boere wat elders in Afrika bedrywig raak brei hul
boerderybedrywighede uit daarheen. Hulle sit hul boeredry in SA voort en
boer dus in SA _en_ in ander Afrikalande.

Die rede waarom die huidige regering die aksies ondersteun is, soos ek
verstaan, om die ekonomieë van daardie lande te versterk, hul bevolkings te
help voed, en miskien die stroom imigrante daarvandaan 'n bietjie te
verminder.

Die programme is dan ook juis gekoppel aan maatreëls om die oordrag van
tegnologie aan die plaaslike bevolkings te bevorder.

Moet dus nie (weereens) jou vooroordele voed uit jou onkunde nie.

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: Re: Truth About South Africa
Volgende onderwerp: Nuwe taalpuriste?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 15:03:34 MGT 2024