Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saans
saans [boodskap #129013] Vr, 03 Januarie 2020 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saans
Afbreking: saans


Bywoord: saans

Betekenis:
• In of gedurende die aand.

Gebruik:
• In die winter sit ons saans voor die kaggel.

Spreekwoord:
Saans groot, smôrens dood. [Gesê as iemand tot laat fees gevier het en die volgende oggend nie kan opkom nie.]
Saans gousblom, soggens molshoop. [Gesê as iemand laat feesgevier het en die volgende oggend nie kan opkom nie.]

Wisselvorm:
• sawens (digterlik)

Antoniem:
• soggens

Vertaling:
Engels: in the evening; of an evening
Nederlands: 's avonds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamwerk
Volgende onderwerp: safari
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:55:43 MGT 2024