Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugsak
rugsak [boodskap #129000] Do, 02 Januarie 2020 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rugsak.
'n Rugsak.
rugsak
Afbreking: rug•sak
Samestelling: rug + sak
Uitspraak: /ˈrœχ.sak/


Selfstandige naamwoord: rugsak
Meervoud: rugsakke
Verkleinwoord: rugsakkie
Meervoud van verkleining: rugsakkies

Betekenis:
• 'n Sak waarin 'n mens goed pak en op die rug dra.

Gebruik:
• Sy dra haar boeke in 'n rugsak.

Verwant:
• boeksak
• drasak
• knapsak
• reissak
• sak
• skooltas
• skouersak
• tas

Vertaling:
Engels: rucksack, backpack
Nederlands: rugzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rugbyspeler
Volgende onderwerp: ruil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:49:04 MGT 2024