Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rûe
rûe [boodskap #128997] Do, 02 Januarie 2020 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rûe
Afbreking: rû•e
Uitspraak: /rœː/


Selfstandige naamwoord: rug
Meervoud: rûe (rugge, rûens, ruggens)
Verkleinwoord: ruggie
Meervoud van verkleining: ruggies

Betekenis:
• Meervoud van rug; meer as een rug. Agterste deel van die lyf van die nek tot die boude.

Gebruik:
• Skoolbanke kan leerders se rûe skade aandoen.

Vertaling:
Engels: backs; ridges, hills
Nederlands: ruggen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rower
Volgende onderwerp: rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:55:53 MGT 2024