Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suspisie
suspisie [boodskap #128994] Do, 02 Januarie 2020 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suspisie
Afbreking: sus•pi•sie


Selfstandige naamwoord: suspisie
Meervoud: suspisies

Betekenis:
• 'n Gevoel van wantroue en agterdog.
• 'n Sterk vermoede; 'n oortuiging dat iets waar kan wees.

Gebruik:
• Solank sy onskuld nie bewys is nie, sal hy onder suspisie bly.
• Ek het 'n suspisie dat ons in die verkeerde rigting ry.

Sinoniem:
• agterdog
• verdenking
• vermoede
• wantroue

Afgelei:
• suspisieus

Vertaling:
Engels: suspicion
Nederlands: vermoeden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sluk
Volgende onderwerp: rou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:52:11 MGT 2024