Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rots
rots [boodskap #128989] Do, 02 Januarie 2020 07:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rotse
Rotse
rots
Afbreking: rots


Selfstandige naamwoord: rots
Meervoud: rotse
Verkleinwoord: rotsie
Meervoud van verkleining: rotsies

Betekenis:
• 'n Groot stuk klip.

Gebruik:
• Die apie klim op 'n rots om in die son te bak.

Afgelei:
• rotsagtig
• rotskuns
• rotstuin
• rotsvas

Vertaling:
Engels: rock, boulder
Nederlands: rots

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rot
Volgende onderwerp: kano
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:47:23 MGT 2024