Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roomys
roomys [boodskap #128985] Do, 02 Januarie 2020 06:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Roomys.
'n Roomys.
roomys
Afbreking: room•ys
Samestelling: room + ys


Selfstandige naamwoord: roomys
Meervoud: roomyse
Verkleinwoord: roomysie
Meervoud van verkleining: roomysies

Betekenis:
• 'n Lekkerny wat soet en baie koud is; bevrore eetding wat room of melkvet bevat.

Gebruik:
• Eet jou roomys voordat dit smelt.

Afgelei:
• roomysbak
• roomyskarretjie
• roomysmasjien
• roomysmengsel
• roomysventer
• roomysverkoper
• roomysvormpies
• roomyswa

Vertaling:
Engels: ice cream
Nederlands: roomijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rook
Volgende onderwerp: roos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:44:31 MGT 2024