Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » romp
romp [boodskap #128981] Wo, 01 Januarie 2020 19:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Romp.
'n Romp.
romp
Afbreking: romp


Selfstandige naamwoord: romp
Meervoud: rompe
Verkleinwoord: rompie
Meervoud van verkleining: rompies

Betekenis:
• 'n Kledingstuk wat 'n vrou oor haar onderlyf aantrek.
• Die lyf van iets (sonder ledemate of ander aanhangsels).

Gebruik:
• Daai meisie se romp is heeltemal te kort.
• Die vliegtuig se romp het geskeur.

Spreekwoord:
Romp en stomp verkoop. [Alles verkoop.]

Vertaling:
Engels: skirt; trunk, hull
Nederlands: rok; romp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rommel
Volgende onderwerp: rondte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:44:38 MGT 2024