Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hygroman
hygroman [boodskap #128979] Wo, 01 Januarie 2020 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hygroman
Afbreking: hyg•ro•man
Samestelling: hyg + roman


Selfstandige naamwoord: hygroman
Meervoud: hygromans
Verkleinwoord: hygromantjie
Meervoud van verkleining: hygromantjies

Betekenis:
• Romantiese fiksie; 'n vuurwarm en grafiese liefdesverhaal.

Gebruik:
Swart koring en Die swart sluier is beide parodieë van die stomende hygroman, wat die beheptheid met seks opstuur.

Vertaling:
Engels: steamy novel
Nederlands: stomende roman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruit
Volgende onderwerp: rommel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:47:44 MGT 2024