Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rolspel
rolspel [boodskap #128977] Wo, 01 Januarie 2020 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rolspel
Afbreking: rol•spel
Samestelling: rol + spel


Selfstandige naamwoord: rolspel
Meervoud:

Betekenis:
• Maak asof jy iemand anders is. Die rol van 'n karakter in 'n storie vertolk.

Gebruik:
• Verskillende situasies word met rolspel in die klas nageboots.

Verwant:
• rollees
• rolspeler

Vertaling:
Engels: role play
Nederlands: rollenspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rollees
Volgende onderwerp: kruit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:52:13 MGT 2024