Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rollees
rollees [boodskap #128976] Wo, 01 Januarie 2020 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rollees
Afbreking: rol•lees
Samestelling: rol + lees


Werkwoord: rollees
Verlede tyd: het gerollees

Betekenis:
• 'n Karakter se dialoog hardop lees (soos 'n akteur dit sou opvoer).

Gebruik:
• Die kinders het die toneelstuk gerollees.

Verwant:
• rolspel

Vertaling:
Engels: to read in roles

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roei
Volgende onderwerp: rolspel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:49:55 MGT 2024