Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » robot
robot [boodskap #128974] Wo, 01 Januarie 2020 17:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Robot.
'n Robot.
robot
Afbreking: ro•bot
Uitspraak: /ˈrʊə̯.bɔt/


Selfstandige naamwoord: robot
Meervoud: robotte, robots
Verkleinwoord: robotjie
Meervoud van verkleining: robotjies

Betekenis:
• 'n Lig wat verkeer beheer en wys wanneer voertuie moet ry of stop; verkeerslig.
• 'n Masjien wat opdragte outomaties uitvoer, dikwels in die vorm van 'n mens.

Gebruik:
• As die robot rooi is moet 'n mens stop.
• Die robot gebruik kunsmatige intelligensie om besluite te neem en outonoom op te tree.

Vertaling:
Engels: traffic light; robot
Nederlands: verkeerslicht; robot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ring
Volgende onderwerp: roei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:45:26 MGT 2024