Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » renoster
renoster [boodskap #128968] Wo, 01 Januarie 2020 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Renoster.
'n Renoster.
renoster
Afbreking: re•nos•ter
Uitspraak: /rəˈnɔstər/


Selfstandige naamwoord: renoster
Meervoud: renosters
Verkleinwoord: renostertjie
Meervoud van verkleining: renostertjies

Betekenis:
• 'n Groot viervoetige dier met 'n baie dik vel en twee horings op sy neus (familie Rhinocerotidae).

Gebruik:
• Die renoster is naas die olifant die grootste lewende landsoogdier.

Hiponiem:
• swartrenoster
• witrenoster

Afgelei:
• renosteragtig
• renosterbul
• renosterhoring
• renosterkalf
• renosterkoei
• renostermis
• renostermis
• renosterspoor

Vertaling:
Engels: rhinoceros
Nederlands: neushoorn, rinoceros

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rekord
Volgende onderwerp: respek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:49:41 MGT 2024