Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk?
Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk? [boodskap #12868] Di, 24 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Kontak my by andr...@cis.co.za

Groete
Re: Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk? [boodskap #12869 is 'n antwoord op boodskap #12868] Di, 24 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar julle het darem nog kangeroes.
Gaan gesels met een dan voel jy dalk beter.
Re: Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk? [boodskap #12896 is 'n antwoord op boodskap #12868] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ja wel, enige iets is beter as jou broers! Waar het jy al in jou lewe gehoor
van veiligheids wagte wat staan en kyk hoe word 'n misdaad gepleeg omdat
hulle op strike is?

Groete

Ferdi wrote in message ...
>
> Toemaar julle het darem nog kangeroes.
> Gaan gesels met een dan voel jy dalk beter.
>
Re: Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk? [boodskap #12897 is 'n antwoord op boodskap #12868] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Feb 1998 15:18:39 +0200, "André" wrote:

van veiligheids wagte wat staan en kyk hoe word 'n misdaad gepleeg omdat[/color]
> hulle op strike is?>>

Hoekom is jy nog hier?
Re: Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk? [boodskap #12898 is 'n antwoord op boodskap #12868] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"André" writes:

Waar het jy al in jou lewe gehoor
> van veiligheids wagte wat staan en kyk hoe word 'n misdaad gepleeg omdat
> hulle op strike is?

Oral in die wereld. Hier in
Kanada, dufus. En die
Afrikaanse woord vir "strike"
is "staking." Kom ons help
nou vir Thabo Mbeki en Nelson
en handhaaf die ou taaltjie
so 'n bietjie.
Re: Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk? [boodskap #12930 is 'n antwoord op boodskap #12868] Do, 26 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...
| "André" writes:
|
| Oral in die wereld. Hier in
| Kanada, dufus. En die
| Afrikaanse woord vir "strike"
| is "staking." Kom ons help
| nou vir Thabo Mbeki en Nelson
| en handhaaf die ou taaltjie
| so 'n bietjie.
... sê sy nadat sy self die woord "dufus" gebruik het.

Gloudina, het jy 'n baie ou of stukkende woordeboek? Haal asb daaruit vir
ons aan wat die woord "dufus" beteken!

Dankie!

Groetnis

Nico
Vorige onderwerp: Siekte
Volgende onderwerp: Afrikaans books
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 09:24:13 MGT 2024