Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rebel
rebel [boodskap #128954] Di, 31 Desember 2019 13:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rebel
Afbreking: re•bel


Selfstandige naamwoord: rebel
Meervoud: rebelle
Verkleinwoord: rebelletjie
Meervoud van verkleining: rebelletjies

Betekenis:
• Iemand wat nie met iets saamstem nie en hom daarteen verset; persoon wat teen die gevestigde gesag in opstand kom.

Gebruik:
• Jopie Fourie het gesê: "Ek weet dat die regering my as 'n rebel beskou en in my teleurgesteld is. "

Sinoniem:
• opstandeling

Afgelei:
• rebellie
• rebelleer

Vertaling:
Engels: rebel, mutineer
Nederlands: rebel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kletsrym
Volgende onderwerp: reël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:49:52 MGT 2024