Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rap
rap [boodskap #128952] Di, 31 Desember 2019 12:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rap
Afbreking: rap


Selfstandige naamwoord: rap
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Musiekstyl, deel van die hip-hop-kultuur, gekarakteriseer deur 'n ritmiese voordrag van teks op die maat van musiek.

Gebruik:
• Ek hou van allerlei soorte musiek, van boeremusiek tot rap.

Sinoniem:
• kletsrym

Vertaling:
Engels: rap music
Nederlands: rap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rangskik
Volgende onderwerp: kletsrym
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:48:36 MGT 2024