Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radio
radio [boodskap #128940] Di, 31 Desember 2019 06:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Radio.
'n Radio.
radio
Afbreking: ra•dio
Uitspraak: /ˈrɑː.di.ʊə̯/


Selfstandige naamwoord: radio
Meervoud: radio's
Verkleinwoord: radio'tjie
Meervoud van verkleining: radio'tjies

Betekenis:
• Toestel waarop mens na musiek en programme wat uitgesaai word luister; elektroniese apparaat wat uitgesaaide klankgolwe opvang en in klank omsit.

Gebruik:
• Ons luister na die nuus op die radio.

Hiponiem:
• tweerigtingradio

Afgelei:
• radio-omroeper
• radio-uitsending
• radioboodskap
• radioprogram
• radiosein
• radiosender
• radiostasie
• radioteleskoop
• radiotoestel

Vertaling:
Engels: radio, wireless
Nederlands: radio

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swaardvegter
Volgende onderwerp: radiostasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:46:16 MGT 2024