Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisieman
polisieman [boodskap #128909] Ma, 30 Desember 2019 05:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Polisieman.
'n Polisieman.
polisieman
Afbreking: po•li•sie•man
Samestelling: polisie + man


Selfstandige naamwoord: polisieman
Meervoud: polisiemanne
Verkleinwoord: polisiemannetjie
Meervoud van verkleining: polisiemannetjies

Betekenis:
• 'n Man wat by die polisie werk.

Gebruik:
• Die polisieman het die verdagte uit noodweer skiet.

Sinoniem:
• polisieagent
• polisiebeampte
• polisiedienaar

Antoniem:
• polisievrou

Vertaling:
Engels: policeman
Nederlands: politieman, politieagent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisiekantoor
Volgende onderwerp: polisievrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:49:48 MGT 2024