Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisiekantoor
polisiekantoor [boodskap #128908] So, 29 Desember 2019 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisiekantoor
Afbreking: po•li•sie•kan•toor
Samestelling: polisie + kantoor
Uitspraak: /pʊə̯ˈli.si.kanˌtʊə̯r/


Selfstandige naamwoord: polisiekantoor
Meervoud: polisiekantore
Verkleinwoord: polisiekantoortjie
Meervoud van verkleining: polisiekantoortjies

Betekenis:
• Kantore waar die polisie gestasioneer is.

Gebruik:
• Ongelukke moet binne 24 uur by 'n polisiekantoor aangemeld word.

Sinoniem:
• polisiestasie

Vertaling:
Engels: police station
Nederlands: politiebureau

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plat
Volgende onderwerp: polisieman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:47:29 MGT 2024