Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plasties
plasties [boodskap #128906] So, 29 Desember 2019 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plasties
Afbreking: plas•ties


Byvoeglike naamwoord: plasties
Attributief: plastiese

Betekenis:
• In staat om gevorm te word; vormbaar; kneebaar; nie elasties nie.
• Wat van plastiek gemaak is.

Gebruik:
Plastiese materiale vervorm maklik en keer nie na hul oorspronklike vorms terug nie. Die bene van babas is plasties en vormbaar, maar word met die loop van tyd harder.
• As ons kamp gebruik ons plastiese eetgerei. Die borde is ook plasties.

Vertaling:
Engels: plastic, moldable
Nederlands: plastisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plastieksak
Volgende onderwerp: plat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:49:43 MGT 2024