Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plastieksak
plastieksak [boodskap #128905] So, 29 Desember 2019 19:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Plastieksakke
Plastieksakke
plastieksak
Afbreking: plas•tiek•sak
Samestelling: plastiek + sak


Selfstandige naamwoord: plastieksak
Meervoud: plastieksakke
Verkleinwoord: plastieksakkie
Meervoud van verkleining: plastieksakkies

Betekenis:
• 'n Sak wat van plastiek gemaak is, dikwels gebruik om inkopies in te pak.

Gebruik:
• Die plastieksak word al lank reeds die "nasionale blom" van Suid-Afrika genoem.

Vertaling:
Engels: plastic bag
Nederlands: plastic zak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plastiek
Volgende onderwerp: plasties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:46:04 MGT 2024