Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plakkaat
plakkaat [boodskap #128903] So, 29 Desember 2019 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Betogers met plakkate.
Betogers met plakkate.
plakkaat
Afbreking: plak•kaat


Selfstandige naamwoord: plakkaat
Meervoud: plakkate
Verkleinwoord: plakkaatjie
Meervoud van verkleining: plakkaatjies

Betekenis:
• 'n Groterige karton met inligting wat prominent aangebring is of in die lug rondgewaai word sodat mense dit kan lees.

Gebruik:
• Hy maak 'n plakkaat om aan die betoging deel te neem.

Afgelei:
• plakkaatswaaier

Vertaling:
Engels: poster, placard, notice
Nederlands: plakkaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plak
Volgende onderwerp: plastiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:51:14 MGT 2024