Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pla
pla [boodskap #128899] So, 29 Desember 2019 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pla
Afbreking: pla
Uitspraak: /plɑː/


Werkwoord: pla
Verlede tyd: het gepla

Betekenis:
• Onrustig oor iets voel en dit nie kan vergeet nie.
• Iemand irriteer en lastig val.

Gebruik:
• Dit pla my vreeslik dat sy so lank wegbly.
• Sy pla hom terwyl hy wil leer.

Afgelei:
• plaery

Vertaling:
Engels: to worry; to trouble, annoy, tease, pester, castigate
Nederlands: plagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pit
Volgende onderwerp: plaaslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:51:20 MGT 2024