Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pikswart
pikswart [boodskap #128897] So, 29 Desember 2019 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die maan teen 'n pikswart hemelruim.
Die maan teen 'n pikswart hemelruim.
pikswart
Afbreking: pik•swart


Byvoeglike naamwoord: pikswart
Attributief: pikswart, pikswarte

Betekenis:
• Die intensiewe vorm van swart; 'n donker swart soos die kleur van die nag.

Gebruik:
• Die planeet vertoon pikswart teen die son, selfs donkerder as vars teer.

Sinoniem:
• gietswart
• gitswart
• pikgietswart
• pikgitswart
• raafswart
• roetswart

Antoniem:
• spierwit

Vertaling:
Engels: pitch-black, pitch-dark
Nederlands: pikzwart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piering
Volgende onderwerp: pit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:49:57 MGT 2024