Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piering
piering [boodskap #128896] So, 29 Desember 2019 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koppie met 'n piering.
'n Koppie met 'n piering.
piering
Afbreking: pie•ring
Uitspraak: /ˈpi.rəŋ/


Selfstandige naamwoord: piering
Meervoud: pierings
Verkleinwoord: pierinkie
Meervoud van verkleining: pierinkies

Betekenis:
• Die platterige bordjie waarop 'n mens 'n koppie neersit.
• 'n Skyfvormige voorwerp wat aan so 'n bordjie herinner.

Gebruik:
• Sy het haar beste koppies en pierings vir die geleentheid uitgehaal.
• Hy het 'n vlieënde piering gesien.

Afgelei:
• pieringoog
• pieringoë

Vertaling:
Engels: saucer
Nederlands: schotel, bord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pienk
Volgende onderwerp: pikswart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:51:55 MGT 2024